Title: | DIE LAASTE TANGO |
Artist/Stars: | Marius Weyers, Louw Venter, Antoinette Louw |
Contents: | De Wet, ‘n 34-jarige, werkverslaafde speurder, stel ‘n lokval vir Basson, die psigopaat wat nege vroue grusaam vermoor het. En wanneer hy hom vang, rand hy die reeksmoordenaar in woede en haat só erg aan dat hy drie jaar se uitmergelende werk en ‘n skuldigbevinding in ernstige gevaar stel.
De Wet se baas stuur hom na Loxton, ‘n afgeleë dorpie in die Bo-Karoo, om af te koel en te wag dat die omstredenheid te oorwaai. Hier ontmoet hy vir Ella, die mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. De Wet se enigste doel is om die tyd te verwyl sodat hy sy pligte as speurder kan hervat, en die verlammende verveling te beveg. Ella se wens is om nog een laaste keer te tango. De Wet is aanvanklik huiwerig om te leer dans, maar Ella se lewenslus en skoonheid – en sy eie begeerte na heling – laat hom al hoe dieper betrokke raak by dié uitsonderlike vrou. Intussen ontwaak Basson in die hospitaal, en beplan sy wraak teen De Wet. Hy slaag daarin om te ontsnap, en sy bloedspoor lei na die Bo-Karoo. Op die nag van die laaste tango, daag die reeksmoordenaar in Loxton op … Barcode: 6009516117423 |
Country: | South Africa |
Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
New/Used: | New |
Movie DVDs
DIE LAASTE TANGO – Marius Weyers, Louw Venter, Antoinette Louw – South African DVD *New*
Availability:
2 in stock
$20.00
2 in stock
Weight | 100 g |
---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “DIE LAASTE TANGO – Marius Weyers, Louw Venter, Antoinette Louw – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.
There are no reviews yet.