HARTSBEGEERTES – Angelique Gerber, Renier Weideman – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$20.00

1 in stock

Title: HARTSBEGEERTES
Artist/Stars: Angelique Gerber, Renier Weideman, Liane Heyl, Jacques Gombault
Contents: HARTSBEGEERTES is ‘n nuwe Suid-Afrikaanse film wat vertolk word in Afrikaans. Dit handel oor alledaagse gebeure en omstandighede met die oog op twee families en hulle worstelstryd met die lewe en die doel van dinge. Deur die twee hoof karakters, Pieter (Renier Weideman) en James (Jacques Gombault) se lewens, word die realiteit van omstandighede op `n menslike wyse uitgebeeld. Hulle vind hoop, liefde en die groter doel van alles, te midde van die donkerste oomblikke.

James is `n baie suksesvolle besigheidseienaar, maar met al sy rykdom tot sy beskikking, kan hy nie sy vrou help wat gediagnoseer is met kanker nie. Hierdie omstandighede dwing hom om `n ander uitkyk op die lewe te vorm. Pieter, is ‘n finansiele adviseur. Hy probeer `n bestaan maak en ook terselfdertyd sy skoonpa help. Pieter se lewe is besig om inmekaar te tuimel en niks werk vir hom uit nie. Sy vertroue dat daar `n groter plan is met sy lewe gee hom krag en moed om voort te gaan. Soos alle mense sit hy maar `n “masker” op om voor te gee alles is reg. Die eienaar van `n groot firma sien potensiaal in Pieter en bied vir hom `n werksgeleentheid aan wat baie deure oopmaak vir sy toekoms. Deur sy omstandighede besef hy wat dit is om ware vreugde ten spyte van sy omstandighede te vind en wat ware sukses behels.

Barcode: 6009617049017
Department: Movies & TV
Released: 1 Oct 2013
Content Source: South African
Type: Movies
Format: DVD
Genre:  Drama
Year: 2016
Language: Afrikaans
Subtitles: English
Sound Format: Stereo
Aspect Ratio: 16:9
Extras:
Voorskou
Teasers
Walk by Faith – Music Video
Hartsebegeerte – Musiek Video
Runtime: 90 min

Country: South Africa
Region Code:
Region 0 (Region Free) / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “HARTSBEGEERTES – Angelique Gerber, Renier Weideman – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.