ORKNEY SNORK NIE – DEEL 4 – Zack du Plessis, Annette Engelbrecht – South African DVD *New*

Availability:

Out of stock


Share the Love

$25.00

Out of stock

Title: ORKNEY SNORK NIE – DEEL 4
Artist/Stars: Zack du Plessis, Annette Engelbrecht 
Contents: Bella Vermaas se nood.

Koert en Wimpie sit reuse koringkrieke in n skoendoos vir hulle biologietaak.Ouboet oefen sy eerstehulpkursus op Hess en Maggie kry byna n oorval wanneer sy Hess so in verbande sien. Ouboet is in die moeilikheid wanneer hy en Hendrik n vrou in nood help.

n Ma weet alles.

Maggie gaan na n gesondheidsplaas en chaos heers in die huishouding. Hulle word besteel en eet later in die motorhuis, Oupa dreig om te staak en Ouboet en Yollie het hulle eie probleme.

‘n Kar het ook gevoelens.

Maggie wil n nuwe motor h. Sy kry n spoedkaartjie wanneer sy Hendrik se bakkie leen. Koert het n afspraak met n meisie en Wimpie gee raad.

Kompetisie-holics.

Maggie wil in Mauritius gaan vakansie hou maar Hedrik reken dist e duur.Oupa is weg Sun City toe.Die kinders skryf in vir n plaaslike talentkompetisie en Maggie skryf Hendrikkie in vir n babakompetisie in Klerksdorp.

Hallo Skattebol.

Wanneer Hendrik laat van n vergadering terugkeer laat Maggie hom op die bank slap. Ouboet ontgeld dit ook net ingeval hy ook sulke gedagtes sou kry. Blomme help niks en die vrouens besluit om alleen uit te gaan om die manne terug te kry.

Hoes, snork en knor.

Koert en Wimpie is kelners by Hess se matriekafskeid. Spike leen Hendrik se sweismasjien om sy huis toe te sweis. Maggie is bekommerd oor Hendrik se snorkgewoontes terwyl Ouboet probleme het oor wat Yolanda se tannie in n teekoppie gelees het. Oupa kom tot Ouboet se redding.

Running Time: 150 mins

Please note the cover is slightly different to the one indicated

Country: South Africa
Region Code: Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6008331002193 Category: Tags: ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “ORKNEY SNORK NIE – DEEL 4 – Zack du Plessis, Annette Engelbrecht – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.