PAD NA JOU HART – Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers – South African DVD *New*

Availability:

5 in stock


Share the Love

$20.00

5 in stock

Title: PAD NA JOU HART
Artist/Stars: Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers
Contents: Die jong aantreklike en selfvoldane besigheidsman, Basson van Rensburg (Ivan Botha), het vyf dae om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit te kom, maar hy moet sekere take voltooi op hierdie reis voordat hy die suksesvolle familie maatskappy kan oorneem.  Sy enigste kans om betyds daar aan te kom is ‘n rygeleentheid saam met die beeldskone boheemse meisie, Amory (Donnalee Roberts).

Soos wat hulle deur die asemrowende natuurskoon van Suid-Afrika reis ontmoet hulle wonderlike karakters wat voorsiening maak vir lekker-lag oomblikke en lewensveranderende ervarings.  Om weer in die liefde te glo was nie deel van enige een se plan nie, maar hulle kan nie help om met elke draai wat die lang pad af Kaap toe maak te besef dat niks nog ooit meer bestem gevoel het nie.  Hul veiligheid word skielik bedreig wanneer ‘n donker figuur met sy eie agenda hulle op sy motorfiets inhaal.  Basson en Amory word gekonfronteer met teleurstelling, hartseer en die wete dat op jou lewenspad is dit onvermydelik dat jy ‘n paar slaggate gaan tref of verkeerde afdraaie gaan vat.  Maar maak nie saak hoe moeilik die pad mag wees nie, op pad na ware liefde, is waar jy jou ware noord sal vind.  Pad Na Jou Hart is ‘n romantiese avontuur-film wat jou sal laat lag, huil en verlief maak op verlief wees.

Region 2
Language: Afrikaans
Running Time: Approx 117 mins
Subtitles: English

Bonus
Agter die skerms
Musiek videos: Joe Foster “Pad Na Jou Hart”; Adam ” Sal Oorlog Vir Jou Maak”
Film Lokprent/ TV Lokprent

Country: South Africa
Region Code: Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6004416119701 Category: Tags: , ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “PAD NA JOU HART – Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.