SONJA – Hans Strydom, Petru Wessels, Will Roberts – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$20.00

1 in stock

Title: SONJA
Artist/Stars: Hans Strydom, Petru Wessels, Will Roberts
Contents: Constantia Films se Sonja is ‘n liefdesdrama wat in 1971 deur Bill Troskie vervaardig is. Die regisseur en draaiboe skrywer was Daan Reteif.

Die storie handel oor Sonja (Petru Wessels) en haar man, Chris (Hans Strydom).  Om die voortbestaan van die trotse De La Rey familie to verseker, he Chris ‘n obsessie om ‘n kind to he.  Sy vroue kom agter dat Chris nie daartoe in staat is om ‘n kind te verwek nie.  As Uitweg vir hierdie dilemma, raak sy swanger deur ‘n vriend, Martin (Will Roberts).

Haar beste friendin, Nicolene (Elma Potgieter), wat verlam is, en verlief is op Chris, besef dat Chris nie die pa is nie, en dreig om die waarheid bekend te maak, tensy Sonja van Chris skei!

Language: Afrikaans
Running Time: 66 mins

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6004416084306 Category: Tags: , ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “SONJA – Hans Strydom, Petru Wessels, Will Roberts – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.