STRIKDAS – Kaz McFadden, Leandie du Randt, Gys de Villiers – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$25.00

1 in stock

Title: STRIKDAS
Artist/Stars: Kaz McFadden, Leandie du Randt, Gys de Villiers
Contents: Don “Vossie” Vorster gaan binnekort ’n eerstejaastudent by die Universiteit van Stellenbosch wees en volgens ’n familietradisie wat van geslag tot geslag oorgedra word, moet die oudste seun in die Vorster-familie ’n strikdas ontvang wanneer hy sy hoërskoolopleiding voltooi. Die groot eer gaan Vossie nou te beurt val. Vir Vossie gaan dit ’n groot aanpassing wees om  universiteit toe te gaan en hy sal al sy kragte bymekaar moet skraap om by sy nuwe lewe as student aan te pas. Sy strikdas – ’n metafoor wat die Vorster-mans die durf en daad gee om hulle lewens ten volle te lewe – is die een ding wat die geeky Vossie die moed sal gee om op te staan vir dit wat vir hom belangrik is en om hopelik ook die meisie van sy drome se voete onder haar uit te slaan. Die bedorwe en opgepiepte Willemien de la Harpe is ook oppad universiteit toe. Die rede waarom haar skatryk ouers, wat wynboere is, haar universiteit toe stuur, is dat hulle hoop dat hulle dogter die regte lewenskeuse sal maak, naamlik om AJ Blignaut as huweliksmaat te kies.

Language: Afrikaans
Subtitles: English

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6001111010708 Category: Tags: , ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “STRIKDAS – Kaz McFadden, Leandie du Randt, Gys de Villiers – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.