TAXI TO SOWETO – Elize Cawood, Marius Weyers – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$20.00

1 in stock

Title: TAXI TO SOWETO
Artist/Stars: Elize Cawood, Marius Weyers
Contents: ‘n Ontdekkingstog vir ‘n jong, naïewe Suid-Afrikaanse vrou, wat haar bevind in die geselskap van mede-Suid-Afrikaners van wie sy so te sê niks weet nie. As Jessica du Toit se motor op pad lughawe toe oorverhit, roep sy ‘n minibus taxi om haar reis voort te sit. Maar “Miss Jessica” moet geduldig wees… die taxi het ander passassiers wat eerste afgelaai moet word. Jessica is op glibberige terrein in die geselskap van haar mede-taxi-ryers, wat mens ‘n hele paar keer lekker laat lag. Wanneer sy haar in Soweto bevind, sonder geld of heenkome, begin sy stadigaan die swart mense wat sy ontmoet verstaan en respekteer. Wanneer ‘n groep vroue begin toi-toi om hulle mans wat staak te ondersteun, sluit Jessica by hulle aan, Sy verskyn op TV waar sy saam toi-toi, en gearresteer word. Uiteindelik dra die rolprent ‘n ernstige boodskap oor van die behoefte aan begrip en respek onder mense.

Language: Afrikaans with English
Subtitles: English
Running Time: 86 mins

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6003805092687 Category: Tags: ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “TAXI TO SOWETO – Elize Cawood, Marius Weyers – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.