TOLLA IS TOPS – Tolla Van Der Merwe – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$20.00

1 in stock

Title: TOLLA IS TOPS
Artist/Stars: Tolla Van Der Merwe
Contents: TOLLA IS TOPS is n klassieke steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe. Tolla, wat eens n bekende persoonlikheid was, beroemd vir sy gereelde verskynings op Suid-Afrikaanse televisie se geselsprogram, Spies en Plessie is in die hospitaal op Middelburg oorlede nadat hy ernstige beserings opgedoen het in n motorongeluk in Mpumalanga.. TOLLA, wat deur vele beskryf word as n pilaar van humor, het gespeel in die rolprent, TOLLA IS TOPS, wat verfilm is aan die Weskus van Suid-Afrika, naby en om Clanwilliam en die Lambertsbaai-gebied waar Tolla die grootste deel van sy lewe deurgebring het. Die rolprent is n grappige kykie na Suid-Afrikaanse lewe, met n verkwikkende dosis kragtige komedie wat uitloop op n verfrissende en onvergeetlike klassieke Suid-Afrikaanse rolprent.

Running Time: 90 Mins
Language: Afrikaans

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6003805092694 Category: Tag:
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “TOLLA IS TOPS – Tolla Van Der Merwe – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.