VETKOEKPALEIS DEEL 5 – Willie Esterhuizen, Zach du Plessis – South African DVD *New*

Availability:

Out of stock


Share the Love

$20.00

Out of stock

Title: VETKOEKPALEIS DEEL 5
Artist/Stars: Willie Esterhuizen, Zach du Plessis, Helene Truter, Alvin Bruinders, Liane de Villiers-Heyl, Marga van Rooy
Contents: Vetkoekpaleis was die tweede gewilde sitkom-komedie uit die pen van Willie Esterhuizen, na Orkney Snork Nie. Die enigste noemenswaardige verskil was dat Willie self ‘n rol in Vetkoekpaleis vertolk…as Worsie, Frikkadel as assistent in die vetkoekrestaurant.

Dié reeks van 65 episodes was uiters gewild vanweë sy tipies Afrikaanse humor en dikwels ook stoute tussen-die-lyne teks.

Ander bekendes in Vetkoekpaleis is Zach du Plessis (Frikkadel), Helene Truter (Poppie), Alvin Bruinders (Sheridan), Liane de Villiers-Heyl (Boeboe) en Marga van Rooy (Ella).

Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge.

Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ‘n vrou het om gelukkig te hou nie!

DVD includes 7 episodes – See back cover for details

Barcode: 6008331022610
Department: Movies & TV
Genre: Comedy
Region: Region 2
Language: Afrikaans

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “VETKOEKPALEIS DEEL 5 – Willie Esterhuizen, Zach du Plessis – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.