Title: | MOLLY & WORS – Reeks Ses |
Artist/Stars: | Willie Esterhuizen, Liz Meiring |
Contents: | Molly & Wors is ‘n treffer Afrikaanse situasiekomedie geskryf deur Willie en Pieter Esterhuizen.
Die verhaal gaan oor die daaglikse lewens van die ietwat disfunksionele Visagie familie wat bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie. Vaatjie studier om a kok te word by die plaaslike kookskool en Blapsie is in Matriek maar spandeer die meeste van haar tyd saam met haar kêrel Theunis, wie toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is ‘n tandarts-assistant vir Dr. Procter en Wors installer karbatterye by die plaaslike F1 monteerwinkel. Studio: M-Net Productions |
Country: | South Africa |
Region Code: | Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
New/Used: | New |
Television DVDs
MOLLY & WORS – Reeks Ses – Willie Esterhuizen, Liz Meiring – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$25.00
1 in stock
Weight | 100 g |
---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “MOLLY & WORS – Reeks Ses – Willie Esterhuizen, Liz Meiring – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.
There are no reviews yet.