| Title: | BABBELKOUS |
| Artist/Stars: | Tobie Cronje Katinka Heyns George Ballot |
| Contents: | Babbelkous is ‘n komedie en gaan oor ‘n prokureur se telefoniste was versot is op speurverhale en misdaadrolprente. Sy slo vas haar baas is vermoor en meld die saak by die polisie aan. ‘n Speurder ondersoek die saak en word totaal deur die telefoniste verwar wat al die antwoorde op haar baas se verdwyning het. Tobie Cronje vertolk die rol van die speurder en Katinka Heyns is die telefoniste.
Barcode 6003805011404 |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |





There are no reviews yet.