| Title: | EK LIEF JOU |
| Artist/Stars: | Kurt Darren, Christina Storm, Ilse de Vis, Andre Frauenstein |
| Contents: | ‘n Bekende Afrikaans sanger Dirk De Jong (Kurt Darren) is verloof aan supermodel Lia Sneiders (Christina Storm) en is op soek na die nuwe gesig van sy musiek video. Hy bevind homself in Belgie waar hy die joernalis Anna de Klerck (Ilse de Vis) ontmoet. Casper Leerkus (Ate De Jong) stuur vir Anna na Suid Afrika om ondersoek in te stel oor wat regtig in die musiek bedryf in Suid Afrika aangaan. Daar ontmoet sy vir Danie (Andre Frauenstein) en Lindie De Wet (jenny Louw) en die liefde neem ‘n interesante draai vir almal betrokke.
Categories: Comedy, Romance, South African |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
EK LIEF JOU – Kurt Darren, Christina Storm – South African DVD *New*
Availability:
2 in stock
$20.00
2 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “EK LIEF JOU – Kurt Darren, Christina Storm – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.





There are no reviews yet.