| Title: | KOOTJIE EMMER |
| Artist/Stars: | Tobie Cronje, Siegfried Mynhardt, Trix Pienaar, Pieter-Dirk Uys, Jacques Loots, PW Marais |
| Contents: | Eers die lekkerlees-boek, toe die groot vermaak vir die miljoene Rapportlesers – en nou die skaterlagrolprent! Kootjie Emmer, Lyksbesorger en Nagwadrywer van Witgatworteldraai, is die man wat sy hele doprm op hol het. En almal is hier: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, oom Sagrys Noodskoot en oom Poepies Pontak, Koekie Rautenbach en Tolletjie Fourie, sersant Gryp-en-Ryp Koesee en die Weduwee Oop-en-Toe. Maar dis Kootjie Emmer waarom die hele verhaal draai – van sy sloerstaking en geheime wapen, sy Uitwaartse Beweging en sy Volksfees.
Language: Afrikaans |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
KOOTJIE EMMER – Tobie Cronje, Siegfried Mynhardt – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$20.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “KOOTJIE EMMER – Tobie Cronje, Siegfried Mynhardt – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.





There are no reviews yet.