| Title: | MOOIRIVIER |
| Artist/Stars: | Heinz Winckler, Milan Murray, Leandie Du Randt, Danie Putter, Hykie Berg, Naida Beukes, Anne Hirsch |
| Contents: | Mooirivier is n alles-in-een romantiese ensemble-film met vyf individuele, vervlegde storielyne wat tydens die oploop na Paasfees in Suid-Afrika ontvou. Die groter storielyn gaan oor 6 paartjies van 12 tot 40 jaar oud wat elkeen op hul eie, unieke ontdekkingsreis na ware liefde is. Moet egter nie die tipiese fe verhaalweergawe verwag nie, want hierdie film vat jou op reis na die (soms komiese en soms hartseer) realiteit van d t wat regtig nodig is om liefde te laat oorwin.
Deur die loop van die film word elke karakter se verhaal vertel vanuit die hoek van hul eie, unieke ontdekkingsreis na liefde wanneer jy dit die minste verwag. Hulle leer ook in die proses dat liefde meestal baie anders lyk as jou eie vooropgestelde idees en verwagtings daaroor. Op spesifieke tye in die jaar, soos spesifiek tydens Paasfees, word ons opnuut herinner dat liefde (mits jy bereid is om daarvoor te veg deur al die uitdagings en struikelblokke heen) uiteindelik wen! Running Time: 105 mins |
| Country: | South Africa |
| Region Code: | Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
MOOIRIVIER – Heinz Winckler, Milan Murray, Leandie Du Randt – South African DVD *New*
Availability:
2 in stock
$25.00
2 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “MOOIRIVIER – Heinz Winckler, Milan Murray, Leandie Du Randt – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.