| Title: | SEUN |
| Artist/Stars: | Chris de Clerq, Elzette Maarschalk |
| Contents: | Dis die jaar 1981. Suid-Afrika is in chaos gedompel en jong skoolverlaters word gewerf vir diensplig, om opgeroep te word na die grens om weerstand te bied teen die “Kommunistiese Gevaar.” Paul is een van hierdie seuns. Hy is die enigste seun van Johannes en Aletta, wat boer in die Karoo. Sy ouers is trots op hom en sy ma is tipies ’n Moederhen wat kloek om haar seun (partykeer dalk te veel).Die storie begin wanneer Paul terugkeer plaas toe vir die Desember-vakansie nadat hy gematrikuleer het. Die wete dat hy in die Nuwe Jaar sy diensplig moet begin, laat Paul besef dat hy elke oomblik van die vakansie moet laat geld. Paul is slim, aantreklik en ambisieus. Hy het drome van dokter word en het altyd ’n glinster in sy oë. Annemarie is die mooi dogter van die buurplaas, ’n jaar jonger as Paul en dié twee raak verlief oor die vakansie. Dis ware liefde, wat hulle vir altyd sal bybly. Te vinnig is die vakansie verby en Paul moet aanmeld vir diensplig. Kort voor lank word hy opgeroep grens toe, waar hy beseer word en van die nek af verlam is. Paul keer weer terug plaas toe, waar sy reis begin om die stukkies op te tel en ons sien hoe die mense wat hom liefhet gekonfronteer word met Paul, wat nou permanent bedlêend is en hoe dit hul verhoudings affekteer. Language: Afrikaans |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
SEUN – Chris de Clerq, Elzette Maarschalk – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$25.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “SEUN – Chris de Clerq, Elzette Maarschalk – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.





There are no reviews yet.