| Title: | SONJA |
| Artist/Stars: | Hans Strydom, Petru Wessels, Will Roberts |
| Contents: | Constantia Films se Sonja is ‘n liefdesdrama wat in 1971 deur Bill Troskie vervaardig is. Die regisseur en draaiboe skrywer was Daan Reteif.
Die storie handel oor Sonja (Petru Wessels) en haar man, Chris (Hans Strydom). Om die voortbestaan van die trotse De La Rey familie to verseker, he Chris ‘n obsessie om ‘n kind to he. Sy vroue kom agter dat Chris nie daartoe in staat is om ‘n kind te verwek nie. As Uitweg vir hierdie dilemma, raak sy swanger deur ‘n vriend, Martin (Will Roberts). Haar beste friendin, Nicolene (Elma Potgieter), wat verlam is, en verlief is op Chris, besef dat Chris nie die pa is nie, en dreig om die waarheid bekend te maak, tensy Sonja van Chris skei! Language: Afrikaans |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
SONJA – Hans Strydom, Petru Wessels, Will Roberts – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$20.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “SONJA – Hans Strydom, Petru Wessels, Will Roberts – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.