| Title: | SUSANNA VAN BILJON |
| Artist/Stars: | Marie du Toit, David Rees, Karen Zoid |
| Contents: | Karen Zoid maak ‘n opspraakwekkende rolprentdebuut as Rebecca Dreyer, ‘n vrou in haar laat dertigs, wat op ‘n klein dorpie saam met haar dominerende ma woon. Rebecca en haar ma word met keuses gekonfronteer – keuses wat hulle lewens, sowel as die om hulle, radikaal sal verander. Die rol van mev Dreyer word vertolk deur veteraan-aktrise Mariè du Toit en hulle deel die skerm met bekende name soos David Rees, Shaleen Surtie-Richards, Anna Davel, Wilna Snyman, Louis van Niekerk, Hannes van Wyk, Nico Panagio, Adrian Alper, Lillian Dube asook die nuwelinge Leandie du Randt en Werner Coetser. Die storie speel af teen die plaaslike musiek- en vermaaklikheidsbedryf en sluit verskeie gewilde gaskunstenaars in soos Nicholis Louw, Rina Hugo, die Drakensbergse seunskoor, Ray Dylan, Natasha Joubert, Jakkie Louw, Romanz, Snotkop, Elizma Theron, Kurt Darren, Amor Vittone, Eagan Williamson, Desmond Dube en David Fourie.
Studio: Frans Marx |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
SUSANNA VAN BILJON – Marie du Toit, David Rees, Karen Zoid – South African DVD *New*
Availability:
Out of stock
$25.00
Out of stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “SUSANNA VAN BILJON – Marie du Toit, David Rees, Karen Zoid – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.