| Title: | TROMPIE |
| Artist/Stars: | Andre Laubscher, Niel Perold, Antonie Kruger |
| Contents: | Gebaseer op die verhaal deur Topsy Smith wat uiteindelik gelei het na die geliefkoosde en beroemde televisie reeks met dieselfde naam.
Die vollengte film stel ons voor aan die elfjarige sproetgesigie Trompie. Die kleurvolle leier van die Boksombende. Saam met sy pelle Rooles, Blikkies en klein Dawie pak hulle n reeks avonture aan wat hulle gereeld kniediep in die sop laat beland met die inwoners van hulle klein dorpie. Die steel van die dominee se bobbejaan, onderonsies met sy suster se kerel, asook wanneer hulle amper die skool se operette ruineer nadat Trompie een van sy vriende gewet het dat hy tydens ‘n vertoning op die verhoog kan verskyn – Dis maar n titseljie van al die amok en kettekwaad wat hulle aanvang. Tussenduer all hulle mannewales: bevriend Trompie n brak wat behoort aan ‘n ou man wat oppad is om uit die dorp te verhuis. Soos die storie na ‘n einde kom, sal Trompie moet aanskou of die brak gaan kies om by Trompie te bly, of om die dorp te verlaat met sy oubaas. Language: Afrikaans |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
TROMPIE – Andre Laubscher, Niel Perold, Antonie Kruger – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$25.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “TROMPIE – Andre Laubscher, Niel Perold, Antonie Kruger – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.