| Title: | GEHEIM VAN NANTES |
| Artist/Stars: | Pieter Hauptfleisch, Leonie Ross, Francois De Bruyn, Dawid Swart, Raedawn Stevens, Nic De Jager, Milla Louw, Johan Engela, Achmit Hamit |
| Contents: | Wat is die geheim van Nantes? Of kan dit miskien “Wie is die geheim van Nantes?” wees?
Die donker verlede van die Du Monts hou geraamtes weg van die lig en die rykdom van die valleie verdof de hantseer van die verlede met spesifieke verwysing na Amant du Mont, die ryk eienaar van Nantes wie se verlede hom vinnig en amper noodlottig inhall, todat hy op ‘n dag, gekonfronteer word met ‘n john man wat werk op Nantes soek. Du Mont is kotaf en kru met die jong man maar sy regterhand Oom Giepie verwelkom hom en die jong man doen alles in sy vermoe om sy plek as werker by Nantes te regverdig, ondanks DuMont en die se neef se se veragting van hom as ‘n dienskneg op die plaas. DuMont begin homself in die jong hardwerkende man sien en dit is juis net daar waar die gord gaar raak…die jong man raak verlief, net soos in DuMont se donker erlede. Wie is die geheim van Nants? Wat is die geheim van Nantes? Di eryk Bolandse wigerde hou hul geheim dig tot vandag toe nog… Barcode: 6003805003706 |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
GEHEIM VAN NANTES – Pieter Hauptfleisch, Leonie Ross – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$20.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “GEHEIM VAN NANTES – Pieter Hauptfleisch, Leonie Ross – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.





There are no reviews yet.