| Title: | IEMAND SOOS JOU |
| Artist/Stars: | Hans Strydom, Janet Du Plessis, Anneline Kriel, Milla Louw |
| Contents: | Iemand Soos Jy is die verhaal van Katrien, wat in die tronk beland as gevolg van die moord op haar vriend, Willem. André, ‘n vriend van Katrien, werk vir Erika, eienaar van ‘n suksesvolle sakeonderneming, wat alles moontlik probeer sodat haar dogter, Roelien, ‘n ernstige verhouding met André aanknoop.
André tree as Katrien se prokureur in die moordsaak op, en sy word vrygespreek. Ná die hofsaak gaan hul paaie egter uitmekaar en Katrien besluit om ‘n nuwe lewe saam met haar seun, Willempie, te begin. Vyf jaar later, met die begrafnis van André se ma, sien hulle mekaar weer. Barcode: 6004416094985 |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
IEMAND SOOS JOU – Hans Strydom, Janet Du Plessis, Anneline Kriel – South African DVD *New*
Availability:
3 in stock
$25.00
3 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “IEMAND SOOS JOU – Hans Strydom, Janet Du Plessis, Anneline Kriel – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.





There are no reviews yet.