| Title: | MOOIMEISIESFONTEIN |
| Artist/Stars: | Will Roberts, Janet Du Plessis, Hal Orlandini |
| Contents: | Die engelse onderwyser, gespeel deur Janet Du Plessis, beland op n skooltjie op die plattelandse dorpie, Mooimeisiefontein, as gevolg van n uitnodiging deur die skoolhoof, Hal Orlandini. Die problem is egter dat die seun hierdie einste meisie op die trein ontmoet terwyl sy op pad na Mooimeisiefontein is. Will is onmiddelik smoorverlief op haar en s hy gaan met haar trou.
Die seun, n boer met harde baard, besluit om weer skool toe te gaan om sy matriek te maak, net om naby die Engelse onderwysser te wees! Dit veroorsaak natuurlik baie botsings tussen pa en seun, wat baie komiese insidente tot gevolg het. Language: Afrikaans |
| Country: | South Africa |
| Region Code: | Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
MOOIMEISIESFONTEIN – Will Roberts, Janet Du Plessis, Hal Orlandini – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$20.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “MOOIMEISIESFONTEIN – Will Roberts, Janet Du Plessis, Hal Orlandini – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.