DINGETJIE IS DYNAMITE! – Don Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naudé – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$20.00

1 in stock

Title: DINGETJIE IS DYNAMITE!
Artist/Stars: Don Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naudé 
Contents: Wilde Weste fliek sal kykers herinner aan die Terence Hill en Bud Spencef spaghetti Wilde Weste rolprente waarop die skrywer, CF Beyers-Boschoff sinspeel in hierdie speelfilm se titels (wat heerlik komieklik is en nie misgeloop moet word nie.) Dis 1930 en ‘n bende terroriseer nou al hoe lank die plaaslike gemeenskap. Maar dit gaan nou tot ‘n einde kom, met die aankoms van Dingetjie en Daan, twee wanaagepaste broers wat nie veel tussen die ore het nie, maar wat kan skiet en baklei. Hulle kry werk as vee-oppassers vir ‘n plaaslike matriarg, maar die bende bekonkel ‘n vals aanklag teen Daan vir bankroof, sodat hulle die vee kan steel. Dingetjie blaas die tronk op om Daan te bevry, en die plaaslike sheriff sit hull agterna… en dit loop uit op ‘n skietery op die dorpsplpein. Benewens die grenslose humor skitter Hal Orlandini in sy voorstelling van die buitengewoon-puntenerige skurk

Cast: Don Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naudé
Country: South Africa
Director: Ivan Hall
Film Genre: Action Comedy
Keywords: Popular Boer-Western genre mid 1970’s South Africa
Language: Afrikaans
Length: 82 minutes
Producer: Ben Vlok
Year: 1975
Catalog Number: MNETDVD048

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6003805095084 Category: Tags: , ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “DINGETJIE IS DYNAMITE! – Don Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naudé – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.