Title: | GETROUD MET RUGBY SEISOEN 1 EPISODES 14-26 |
Artist/Stars: | Hanna Grobler, Altus Theart, Ciske Kruger, Garth Collins, Stacey Koma, Marlon Roelfze, Henré Pretorius, Ryno Hattingh, Corine Du Toit |
Contents: | Getroud Met Rugby is ‘n dramareeks van 26 episodes van 48 minute elk, geskep in die gees van die treffer reeks Footballers? Wives. Maar hier is dit rugby. Behalwe dat die kyker NOOIT ‘n rugbywedstryd sien nie! Miskien een of twee manne wat van die veld af draf na ‘n oefensessie maar nooit meer as dit nie.
Die reeks fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele avonture, aspirasies en rugby-politiek agter die skerms en in die slaapkamers van vier rugby-paartjies? waarvan die manne op provinsiale vlak speel, en soos dit in Engels gestel word “will pull no punches”. Barcode: 6003805003645 |
Country: | South Africa |
Region Code: |
Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
New/Used: | New |
Television DVDs
GETROUD MET RUGBY SEISOEN 1 EPISODES 14-26 – Hanna Grobler, Altus Theart – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$40.00
1 in stock
Weight | 200 g |
---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “GETROUD MET RUGBY SEISOEN 1 EPISODES 14-26 – Hanna Grobler, Altus Theart – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.
There are no reviews yet.