Title: | GETROUD MET RUGBY SEISOEN 2 EPISODES 1-13 |
Artist/Stars: | Hanna Grobler, Altus Theart, Garth Collins, Ryno Hattingh |
Contents: | Die reeks fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele avonture, aspirasies en rugby-politiek agter die skerms en in die slaapkamers van vier ‘rugby-paartjies’ waarvan die manne op provinsiale vlak speel, en soos dit in Engels gestel word – ‘will pull no punches’. Hierdie is ‘n ‘tabloid? wereld, en die reeks gaan nie huiwer om daardie wereld eerlik uit te beeld nie.
Hulle speel vir ‘n denkbeeldige provinsiale span, genaamd Die Stryders. Die karakters en dialoog word so uitgebeeld dat kykers hulle gedurig verbeel dat die karakters en gebeure op ware provinsiale spelers gebaseer is, maar dit sal nooit regtig die geval wees nie. Baie belangrik is dat so eerlik as wat die reeks sal wees, sal rugby, as feitlik ‘n geloof in Suid-Afrika, altyd seevier, al val die karakters gedurig soos Adam en Eva uit die paradys. Die kerk is heilig – maar die priesters is mens! Barcode: 6003805004093 |
Country: | South Africa |
Region Code: |
Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
New/Used: | New |
Television DVDs
GETROUD MET RUGBY SEISOEN 2 EPISODES 1-13 – Hanna Grobler, Altus Theart – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$40.00
1 in stock
Weight | 200 g |
---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “GETROUD MET RUGBY SEISOEN 2 EPISODES 1-13 – Hanna Grobler, Altus Theart – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.
There are no reviews yet.