,

GOSPEL SKOUSPEL 2013 – Juanita du Plessis Joe Niemand – South African CD *NEW*

Availability:

Out of stock


Share the Love

$20.00

Out of stock

Artist: Various
Title: GOSPEL SKOUSPEL 2013
Track Listing: Gospel Skouspel, in samewerking met ons vennote, kykNET en ATKV, het as ‘n droom in 2006 begin en het uiteindelik gegroei tot die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid Afrika.

Die room van ons land se Afrikaanse gospelsangers het ‘n verhoog vir net een dag gedeel. Onder begeleiding van Matthys Maree en sy uiters professionele orkes, was Gospel Skouspel 2013 weer ‘n aand van onvergeetlike Lofprys en Aanbidding, bediening en sommer net goeie sang, opgedra aan ons Hemelse Vader!  Daar was meer as 10 000 mense wat die geleentheid bygewoon het.

Gospel Skouspel, in samewerking met ons vennote, kykNET en ATKV, het as ‘n droom in 2006 begin en het uiteindelik gegroei tot die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid Afrika.

Die room van ons land se Afrikaanse gospelsangers het ‘n verhoog vir net een dag gedeel. Onder begeleiding van Matthys Maree en sy uiters professionele orkes, was Gospel Skouspel 2013 weer ‘n aand van onvergeetlike Lofprys en Aanbidding, bediening en sommer net goeie sang, opgedra aan ons Hemelse Vader!  Daar was meer as 10 000 mense wat die geleentheid bygewoon het.

CD 1
1. HOUTKRUIS Koos van der Merwe, Romanz, SA Jeugkoor
2. DRAAI NA DIE KRUIS Rudi Muller
3. HOE KAN EK STILBLY Juanita du Plessis
4. DRAAI TERUG Juanita, Ruan & Franja du Plessis
5. WYS MY JOU HART Riana Nel
6. FEESKLERE Louis Brittz
7. IN DIE HEMEL IS DIE HEER Louis Brittz, SA Jeugkoor
8. SPEAK LIFE Neville D
9. THE SUN WILL SHINE Neville D, Rouchelle Liedeman
10. ROOFTOPS Rouchelle Liedeman, SA Jeugkoor
11. HE KNOWS ME Ivan Siegelaar, SA Jeugkoor
12. HOU VAS Romanz
13. GENOEG IS GENOEG Joe Niemand
14. HOW GREAT THOU ART Riana Nel, Joe Niemand

CD 2
15. ROCKETS Joe Niemand
16. WAAR U IS Joe Niemand
17. YOU’RE MY GOD Riana Nel
18. HOE KAN ‘n MAN Riana Nel
19. OPSTAAN Juanita du Plessis
20. GOSPEL MEDLEY Juanita, Ruan & Franja du Plessies
21. MAAK MY NUUT Rudi Muller
22. LIKE FIRE Neville D
23. AS U DIT SO WIL Koos van der Merwe
24. WYS MY DIE PLEK Koos van der Merwe, SA Jeugkoor
25. EK SAL GETUIG Romanz
26. IN CHRIST ALONE Rouchelle Liedeman, Mede Kunstenaars, SA Jeugkoor
27. FINALE MEDLEY
i. WEES LIG Juanita, Ruan & Franja du Plessis
ii. ONS KONING KOM Alle Kunstenaars

Country: South Africa
Catalogue Number: RTGSCD2013
New/Used: New

 

Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “GOSPEL SKOUSPEL 2013 – Juanita du Plessis Joe Niemand – South African CD *NEW*”

There are no reviews yet.