JIMMY IN PIENK – Louw Venter, Gys de Villiers – South African DVD *New*

Availability:

4 in stock


Share the Love

$20.00

4 in stock

Title: JIMMY IN PIENK
Artist/Stars: Louw Venter, Gys de Villiers, Terence Bridgett, Tinarie Van Wyk Loots, Shaleen Surtie-Richards
Contents: Jimmy in Pienk is ’n spitsvondige komedie oor Jimmy Bester, ’n stoere sewende-generasie-mielieboer wat uiting gee aan sy kreatiewe kant deur skape op naburige plase te skeer – iets wat hy vir sy pa wegsteek omdat sy pa glo dat “mans nie kreatief is nie”.

Wanneer Jimmy se pa onverwags in ’n fratsongeluk sterf, word hy deur twee dreigende (en komiese) leningsuitbuiters (loan sharks) gekonfronteer, wat die geld wat sy pa hulle skuld, kom invorder.

Vir die eerste maal in sy lewe skraap Jimmy genoeg moed bymekaar om sy tuisdorp te verlaat en na Kaapstad te reis om sy oom se hulp te vra om die kuns van haarkappery te bemeester – en in die proses word hy ook ’n regte metroseksuele man.

Barcode: 6001111000402
Department: Movies & TV
Released: 2 Jan 2011
Content Source: South African
Type: Movies
Format: DVD
Genre: Afrikaans
Region: Region 2
Language: Afrikaans
Subtitles: English
Runtime: 91 min
Age Restriction: PG

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “JIMMY IN PIENK – Louw Venter, Gys de Villiers – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.