KAREN ZOID – Republiek Van Zoid Afrika Reeks 2 – 4 DVD Boxset *NEW*

Availability:

2 in stock


Share the Love

$40.00

2 in stock

Title: KAREN ZOID – Republiek Van Zoid Afrika – Reeks 2
Artist/Stars: Karen Zoid
Contents: Welkom In Die Republiek Van Zoid Afrika, waar lag en musiek die beste medisyne is. President Karen gesels met haar land se gunsteling denkers, dromers, besluitnemers en ander moedige en merkwaardige mense. Dis ‘n satiriese geselsprogram waar die Afrikaners inderdaad plesierig is met komiese sketse, lekker musiek en gesprekke met invloedryke en uitsonderlike gaste.

As jy ‘n probleem het, bly kalm en vloek saggies.

Time Magazine en die US News & World Report het Karen Zoid se rol as ‘n ikoon in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf beklemtoon.  Eerstejaarstudente aan verskeie Universiteite besturdeer haar skryfwerk as deel van hulle akademiese modules. Sy het ‘n SAMA-toekenning verwerf vir die “Beste Vroulike Kunstenaar” en daars ‘n rits treffers uit haar pen.  Karen se skerp sin vir humor en haar unieke vermoe om met mense uit alle oorde to gesels, maak van hierdie kykNET reeks ‘n triomf.

Reeks 1
Episode 1:  Jack Parow, Lizz Meiring
Episode 2:  Steve Hofmeyr, Tannie Evita Bezuidenhout
Episode 3:  Bobby Van Jaarsveld, Marc Lottering
Episode 4:  Anneli Van Rooyen, Jana Cilliers, Lika Berning
Episode 5:  Wilna Snyman, Louis Van Niekerk
Episode 6:  Dozi, Katlego Maboe, Edwin Van Der Walt
Episode 7:  Diaan Lawrenson, PJ Powers, Margit Meyer-Rodenbeck
Episode 8:  Rina Hugo, Johan Van Rensburg, Tinarie Van Wyk-Loots
Episode 9:  Vusi Mahlasela, Waldimar Schultz
Episode 10:  Amanda Strydom, Deon Meyer
Episode 11:  Dawid Minnaar, Kahn Morbee
Episode 12:  Reuben Riffel, Annalise Weiland, Zanne Stapelberg
Episode 13:  Kitty Phetla, Laudo Liebenberg

Language: Afrikaans
Running Time: 602 Minutes
Number of Discs: 4

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “KAREN ZOID – Republiek Van Zoid Afrika Reeks 2 – 4 DVD Boxset *NEW*”

There are no reviews yet.