| Title: | KWELA FUNNIES 1 & 2 |
| Artist/Stars: | Various |
| Contents: | kykNET se vlagskipjoernaalprogram Kwela se Amateur Videokompetisie is enig in sy soort in Suid-Afrika. Met die inskrywings wat elke jaar meer word, is dit duidelik dat mense wil lag. En om die lagspiere behoorlik te prikkel, het ons besluit om die eerste twee Funnies DVD’s in ‘n stel te kombineer. Dit beteken daar is meer as 360 video’s wat tussen 2002 en 2008 uitgesaai is, waarin jy jouself kan verkneukel.
Hulle is almal daar. Bekkige kinders, diere en hulle vreemde maniere, mense wat val, onderonsies tussen mens en dier en alles en nog wat. Skop gerus daai skoene uit vir ‘n paar uur van heerlike ontvlugting met Kwela Funnies 1 & 2. Studio: M-Net Productions |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 0 (Region Free) / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Television DVDs
KWELA FUNNIES 1 & 2 – South African 2 DVD Set *New*
Availability:
1 in stock
$25.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “KWELA FUNNIES 1 & 2 – South African 2 DVD Set *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.