LAURIKA RAUCH / ELVIS BLUE – Hart en See – South African DVD *NEW*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$25.00

1 in stock

Title: LAURIKA RAUCH / ELVIS BLUE – Hart en See
Artist/Stars: Laurika Rauch & Elvis Blue
Contents: Toe Elvis vir Laurika gevra het om saam te werk, het sy dadelik ‘ja’ gese. ‘Sou jy nie?’ se sy. Hart en see is ‘n perfekte samekoms van twee besonderse talente – die een reeds ‘n legende – die ander vinnig op pad. Hier manifesteer Laurika en Elvis se verskille, maar ook hulle raakpunte, in ‘n liriese musiekreis wat waarlik betower en albei se talente in die kollig plaas. Hart en See bevat bekende en nuwe liedjies, solo’s, duette en pragtige verwerkings wat onderskryf dat musiek voorwaar ‘n hartservaring is.

1. Stuur groete aan Mannetjies Roux
2. Seëngebed
3. Die strome van die Drakensberge
4. Spore
5. Bly nog so bietjie (Ek mis jou)
6. Die hemel
7. Blue Skies
8. Hoop in die donker
9. Ek se vir jou good-bye
10. Niks hang so rooi soos wingerdblaar by Hexrivier
11. Vir ‘n pepermossie
12. Brekfis in Bloemfontein
13. Rede om te glo
14. Kyk hoe glinster die maan
15. Dromer
16. As ek eendag oud is
17. True Companion
18. Tamboerynman
19. Op Blouberg se strand
20. Toe ons jonk was
21. Die Nostalgie

Country: South Africa
Region Code:
Region 0 (Region Free) / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6001111012306 Category: Tags: , , , ,

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “LAURIKA RAUCH / ELVIS BLUE – Hart en See – South African DVD *NEW*”

There are no reviews yet.