LEON SCHUSTER – Wolhaar Stories – South African DVD *New*

Availability:

1 in stock


Share the Love

$20.00

1 in stock

Title: LEON SCHUSTER – Wolhaar Stories
Artist/Stars: Leon Schuster
Contents: Leon besluit om Tant Lissie van Nommer Asseblief ‘n streep te trek deur hom voor te doen as ‘n vryer wat reageer op haar advertensie in die “Opsitkers”. Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy “skelmpie” die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte – met pogings tot moord, ‘n vrouvermomde ontsnapte uit ‘n gestig ‘n ou italiaanse dokter wat meer van spagetti as spuitnaalde, ‘n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en ‘n bielie van die Bosveld wat sy boelie teekom.

Studio:    Flip Bezuidenhout
Country of origin:  South Africa
Release date:  May 2006
Language: Afrikaans
Format:  DVD Region:  2

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6004416074444 Category: Tag:
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “LEON SCHUSTER – Wolhaar Stories – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.