| Title: | LIEFLING |
| Artist/Stars: | Kurt Darren, Bobby van Jaarsveld, Sonja Herholdt, Anna Davel, Lika Berning |
| Contents: | Hierdie ‘musiekfliek’ draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, ‘n meisie met ‘n passie vir die lewe en ‘n neus vir avontuur! Liefling bly op ‘n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is ‘n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende – Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in ‘n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is ‘n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie.
Running Time: 190 Minutes |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
LIEFLING – Kurt Darren, Bobby van Jaarsveld – South African DVD *New*
Availability:
2 in stock
$20.00
2 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “LIEFLING – Kurt Darren, Bobby van Jaarsveld – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.