ORKNEY SNORK NIE – DEEL 3 – Zack du Plessis, Annette Engelbrecht – South African DVD *New*

Availability:

Out of stock


Share the Love

$25.00

Out of stock

Title: ORKNEY SNORK NIE – DEEL 3
Artist/Stars: Zack du Plessis, Annette Engelbrecht 
Contents: Wimpie verloor sy waardigheid.

Wimpie en Koert word sonder klere op die hotel se dak betrap en almal behalwe Hendrik wil hom tug. Maggie se rok word by die droogskoonmaker opgevoeter maar Oupa reken dat n mens ten alle koste uit die hof moet bly.

Sny-sny, knip-knip.

Ouboet werk aan die grassnyer met katastrofiese gevolge. Hendrik word oortuig om ter wille van Maggie se gesondheid en hulle huwelik n klein operasie te ondergaan. Wimpie en Koert leen brandstof vir hulle go-cart en die vrouens se motor gaan staan op pad na die aerobiese klasse.Spike bou sy eie dekodeerder.

Daars n Bulldog in die koek.

Maggie se baksel beland in die hond se bek. Ouboet en Yollie sit met n boekrak vol boeke en Henderik moet red. Tyddeel steek kop uit maar die Van Tonders, veral Oupa, is baie skepties.

Is ek vet?

Wanneer Hendrik kla dat sy maag in die pad staan van sy golfvoorgee sit Maggie hom op n streng dieet. Ouboet bou n smoke-o-matic-immobiliser en toets dit op sy eie motor.Hess gee vir Jaco die trekpas na hy haar hart breek.

Ongelukkig van Orkney skryf.

Yollie kry n brief in n tydskrif, maak haar eie gevolgtrekking en Ouboet moet dit ontgeld. Maggie eet van die frikkadelle wat Oupa vir die bure se blaffende honde gemaak het en slaap deur die krississe in die Van Tonder huishouding.

Konynkoning.

Ouboet skryf namens sy vriend Johnny, n haas in vir die skou. Wimpie help met die hok en vul n vormpie in vir swembaddens.Carlos besoek die Van Tonders met katastrofiese gevolge.

Giepie Wie?

Ouboet bou ‘n Microflight en Spike verander sy image wanneer hy bevorder word tot Opsiener. Hendrik begin twyfel of Ouboet sy seun is manneer hy terugdink aan Giepie Stern. Maggie se geliefde van 25 jaar gelede.

Running Time approx 175 mins

Please note the cover is slightly different to the one indicated

Country: South Africa
Region Code: Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6008331002186 Category: Tags: ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “ORKNEY SNORK NIE – DEEL 3 – Zack du Plessis, Annette Engelbrecht – South African DVD *New*”

There are no reviews yet.