| Title: | PAD NA JOU HART |
| Artist/Stars: | Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers |
| Contents: | Die jong aantreklike en selfvoldane besigheidsman, Basson van Rensburg (Ivan Botha), het vyf dae om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit te kom, maar hy moet sekere take voltooi op hierdie reis voordat hy die suksesvolle familie maatskappy kan oorneem. Sy enigste kans om betyds daar aan te kom is ‘n rygeleentheid saam met die beeldskone boheemse meisie, Amory (Donnalee Roberts).
Soos wat hulle deur die asemrowende natuurskoon van Suid-Afrika reis ontmoet hulle wonderlike karakters wat voorsiening maak vir lekker-lag oomblikke en lewensveranderende ervarings. Om weer in die liefde te glo was nie deel van enige een se plan nie, maar hulle kan nie help om met elke draai wat die lang pad af Kaap toe maak te besef dat niks nog ooit meer bestem gevoel het nie. Hul veiligheid word skielik bedreig wanneer ‘n donker figuur met sy eie agenda hulle op sy motorfiets inhaal. Basson en Amory word gekonfronteer met teleurstelling, hartseer en die wete dat op jou lewenspad is dit onvermydelik dat jy ‘n paar slaggate gaan tref of verkeerde afdraaie gaan vat. Maar maak nie saak hoe moeilik die pad mag wees nie, op pad na ware liefde, is waar jy jou ware noord sal vind. Pad Na Jou Hart is ‘n romantiese avontuur-film wat jou sal laat lag, huil en verlief maak op verlief wees. Region 2 Bonus |
| Country: | South Africa |
| Region Code: | Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
PAD NA JOU HART – Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers – South African DVD *New*
Availability:
5 in stock
$20.00
5 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “PAD NA JOU HART – Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.





There are no reviews yet.