Title: | SOMER |
Artist/Stars: | De Wet Van Rooyen, Anneline Kriel, Will Roberts |
Contents: | Somer is gebaseer op die bekende roman van CM Van Den Heever. In die rolprent word eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, tot ‘n spannende klimaks gedryf. Dit is oestyd op Oom Tom se plaas waar alles in rep en roer is voor ‘n dreigende haelstorm. Faan, eienaar van die buurplaas se seun Hannes het ‘n ogie op Tom se pragtige sewentienjarige dogter Linda, maar toe kom Wynand ‘m swerwerkoringsnyer op die plaas aan en Linda raak verlief op hom tot Hannes se misnoee en teleurstelling.
Barcode: 6003805933829 |
Country: | South Africa |
Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
New/Used: | New |
Movie DVDs
SOMER – De Wet Van Rooyen, Anneline Kriel, Will Roberts – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$20.00
1 in stock
Weight | 100 g |
---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “SOMER – De Wet Van Rooyen, Anneline Kriel, Will Roberts – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.
There are no reviews yet.