| Title: | TOLLA IS TOPS |
| Artist/Stars: | Tolla Van Der Merwe |
| Contents: | TOLLA IS TOPS is n klassieke steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe. Tolla, wat eens n bekende persoonlikheid was, beroemd vir sy gereelde verskynings op Suid-Afrikaanse televisie se geselsprogram, Spies en Plessie is in die hospitaal op Middelburg oorlede nadat hy ernstige beserings opgedoen het in n motorongeluk in Mpumalanga.. TOLLA, wat deur vele beskryf word as n pilaar van humor, het gespeel in die rolprent, TOLLA IS TOPS, wat verfilm is aan die Weskus van Suid-Afrika, naby en om Clanwilliam en die Lambertsbaai-gebied waar Tolla die grootste deel van sy lewe deurgebring het. Die rolprent is n grappige kykie na Suid-Afrikaanse lewe, met n verkwikkende dosis kragtige komedie wat uitloop op n verfrissende en onvergeetlike klassieke Suid-Afrikaanse rolprent.
Running Time: 90 Mins |
| Country: | South Africa |
| Region Code: |
Region 2 / PAL
Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased. ![]() |
| New/Used: | New |
Movie DVDs
TOLLA IS TOPS – Tolla Van Der Merwe – South African DVD *New*
Availability:
1 in stock
$20.00
1 in stock
| Weight | 100 g |
|---|
Based on 0 reviews
Be the first to review “TOLLA IS TOPS – Tolla Van Der Merwe – South African DVD *New*”
You must be logged in to post a review.


There are no reviews yet.